Madonna

Madonna Louise Veronica Ciccone (gebore 16 Augustus 1958), beter bekend onder haar verhoognaam Madonna, is 'n Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer en musikant. In die najaar van 2017 het Madonna haar voorneme bekend gemaak om haar oorsee te vestig. In 2018 het sy 'n 18de eeuse luukse huis in die Moorse Herlewingstyl net buite die Portugese hoofstad Lissabon vir $8,9 miljoen gekoop waar sy met haar ses kinders bly. Haar vroeëre huis in Beverly Hills, Kalifornië is in dieselfde jaar vir $35 miljoen te koop aangebied.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search